Die Solder
Slaap tot 2 persone | koningin grootte bed
Geen kinders onder 12 jaar
Sleeps up to 2 people | queen size bed
No Children under 12 yrs
From R700 per night for unit
Minimum stay of 2 nights
Slaap tot 2 persone | koningin grootte bed
Geen kinders onder 12 jaar
Sleeps up to 2 people | queen size bed
No Children under 12 yrs
From R700 per night for unit
Minimum stay of 2 nights
Die Solder is a loft unit with a queen-size bed and an en-suite bathroom with a shower, toilet and basin.
It has a kitchenette and dining area where guests can enjoy their meals. The kitchenette is equipped with a small fridge, microwave, ideal for pre-cooked meals, coffee and tea making facilities, crockery and cutlery.
Guests have access to free Wi-Fi. The unit opens onto a large balcony overlooking the Helderberg Village Golf Course and Table Mountain in the distance.
Die Solder is 'n solder-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Dit het 'n kombuisie en 'n eethoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuisie is toegerus met 'n klein yskas, mikrogolfoond, ideaal vir verhit-en-eet-maaltye, koffie- en tee-maak geriewe, breekware en eetgerei. Gaste het toegang tot gratis Wi-Fi.
Die eenheid lei na 'n groot balkon met uitsigte oor die Helderberg Village-gholfbaan en op Tafelberg in die verte.