Die Herberg Self-catering units

Welcome to Die Herberg

Two Self-catering units in the heart of the Helderberg

We speak Afrikaans and English

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en bied gehalte verblyf vir 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste.  Ons is ongelukkig nie geskik vir kinders onder 10 jarige ouderdom of persone vir wie die trappe 'n probleem kan wees nie.

Die Herberg is baie gerieflik geleë vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree oord. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, en 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite. Die twee eenhede by name Die Solder en Die Waenhuis, kan afsonderlik of as 'n eenheid bespreek word. Die eenhede het privaat ingange en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die Herberg is located in Heldervue, Somerset West and offers quality accommodation for a couple, business travelers or overnight guests. Unfortunately, we are not suitable for children under the age of 10 or persons for whom the stairs may be a problem.

Die Herberg is conveniently located for visitors to the Helderberg Village Retirement Village. It is within easy reach of numerous shops, restaurants, the beach, and a variety of attractions and activities. The two units, named Die Solder and Die Waenhuis, can be booked separately or as a unit. The units have private entrances and guests have secure on-site parking.

Check available Dates

Please fill the form to check whether we will be able to accommodate you on your preferred dates and request a quote.
Scroll to top